top of page

TESTIMONIALS

28828235_1829791050662950_29444348184617

Boodskap vanaf mnr. Borcherds

Wat maak WNPS spesiaal?

Akkerland
3-4 jr. & 4-5 jr.

​

Akkerland Speelskool is 'n onafhanklike speelskool, maar val onder die sambreel van  Worcester-Noord Primêre Skool. 

​

Ons hoofdoel is om kleuters tussen 3 en 5 jaar in 'n stimulerende, liefdevolle en veilige omgewing, reg voor te berei vir Graad R.

​

Ons het ook ons eie nasorg beskikbaar vir Akkerlandmaats. 

​

Daar is 'n halfdag- en voldagopsie beskikbaar.

87987738_892139767895475_580438827033899
82850772_2256365468005504_67189456570228
Akker-Rakkers
Gr. R

​

  • Ons is liefdevolle onderwysers wat toegewyd en passievol is. 

  • Ons het klein klassies wat ons in staat stel om individuele aandag te gee.

  • Ons het ten volle toegeruste klaskamers.

  • Ons fokus op die gebruik van tegnologie-interaktiewe witborde in elke klaskamer.

  • Ons het 'n veilige, geborge omgewing waar leerders sekuriteit ervaar.

  • Ons fokus op positiewe dissipline.

  • Ons volg die kurrikulum soos voorgeskryf deur die WKOD, nl. KABV.

  • Ons ontwikkel leerders se taal- en wiskundige vaardighede deur gebruik te maak van die STELLAR en R- Wiskunde programme.

  • Al lerende speel ons, al spelende leer ons!

WNPS
Graad 1
​
In graad 1 word klanke woorde, woorde word sinne en sommer gou-gou kan elke kind lees.  Hier leer ons dat tel nie net 'n rympie is nie, maar ons help om die plus- en minussomme selfstandig te doen.  Ons leer ook om met selfvertroue Engels te praat.  Ons vorder nie net akademies nie, maar ontwikkel ook emosioneel en sosiaal. 
 
Ek geniet dit om deel te neem aan verskillende buitemuurse aktiwiteite.  Wie weet...ek is dalk die volgende Springbok of jy sien my op die TV.​
​
9420481f-6a83-44ae-b261-6954631026fd.jfi

Saam groei ons deur leef, leer en lag

© 2021 by Worcester-Noord Primêre Skool

bottom of page