top of page
NUWE VEILIGHEIDSREGULASIES: Ons sorg dat u kind/kinders veilig is in ons skool, daarom volg ons die COVID-19 protokol.

Worcester-Noord Primêre Skool
3-4 jariges
​3 of 5 dag opsie:
08:00 - 11:30
​
4-5 jariges
​3 of 5 dag opsie:
08:00 - 11:30
Halfdagopsie tot 14:00
​
Voldagopsie tot 18:00
​
Vakansiesorg beskikbaar teen ekstra kostes

Skooltye
Nasorg
bottom of page