top of page
NUWE VEILIGHEIDSREGULASIES: Ons sorg dat u kind/kinders veilig is in ons skool, daarom volg ons die COVID-19 protokol.

Worcester-Noord Primêre Skool
Akkerland
3-4 jr. & 4-5 jr.
​
R690 vir 3 dag opsie
R940 vir 5 dag opsie
​
Akkerland Nasorg:
​
R275 vir halfdagopsie tot 14:00
R550 vir voldagopsie tot 18:00
Akker-Rakkers
Gr. R
​
Bedrag per maand: R1 100
Bedrag per jaar: R13 200
Indien u voor einde Februarie die volle bedrag vereffen sal die bedrag R12 540 wees.
WNPS
Graad 1
​
Bedrag per maand: R1 100
Bedrag per jaar: R13 200
Indien u voor einde Februarie die volle bedrag vereffen sal die bedrag R12 540 wees.
​
​
bottom of page